Die Empty Highway in Heideveld

Back Die Empty Highway in Heideveld Wanneer ‘n mens sukkel om woorde te kry, dan help dit om ander s’n te gebruik. Dankie aan Joan Armatrading vir Empty Highway (http://youtu.be/rovy3x-qu2Q – as jy wil gaan luister) …dalk nie heeltmal haar bedoeling met die song gewees nie, maar ek leen van die strofes om jou te vertel […]

Die Mistress

Back Die Mistress Ek kry haar waar sy in ‘n bondeltjie agter die groot swart munisipale wieledrom sit en huil en ek weet iets vreeslik het gebeur… ’n Vriend van my, wat vir jare vasgevang was in dwelmmisbruik, het eenmaal die volgende gesê (en vir iemand wat nie baie praat nie was dit nogal ‘n […]

Ek’s bestem om hierdie oomblik hier te wees

Back Ek’s bestem om hierdie oomblik hier te wees Liefste Lisa Baie baie dankie dat jy my saamgeneem het en jou lewe in Heideveld met my gedeel het. Dit was verseker ‘n life changing ervaring en iets wat ek beslis weer sal doen en my vriende sal aanmoedig om te doen. Dis nou 10dae sedert […]

Halaal of Haram

Back Halaal of Haram Mens praat mos altyd van Jood, Griek of Mohammedaan…of what die saying ookal is. Verskillende gelowe laat mens nie skrik in die land nie. Net solank dit nie te naby aan ‘n mens se eie lyf kom nie, of hoe? Los my kinners en my kerk uit, dan is alles fine. […]

‘n Stukkie uit ons crazy dagboek

Back ‘n Stukkie uit ons crazy dagboek… 7 September 2010 ‘n 23 Jarige man word doodgeskiet om die draai van waar ons bly, dit was ‘n verkeerde plek, verkeerde tyd skietery, deur een van die bendes in die omgewing (een van hulle nuwe lede moes iemand doodskiet om volledig deel te kon word van die […]

Om ‘n pa te ‘produce’ vir Kersfees

Back Om ‘n pa te ‘produce’ vir Kersfees (opskrif geleen uit ‘n artikel wat vroeër die jaar in Die Burger verskyn het) Dit was ‘n soel somersaand en almal in Badsberg Close in Heideveld was buite. Ek onthou dit soos gister. Jason het met sy overall vol verf verbygeloop en ons het sommer spontaan begin […]

Ons Gangsta’s Paradise

Back Ons Gangsta’s Paradise As I walk through the valley of the shadow of deathI take a look at my life and realize there’s not much leftCause I’ve been blastin’ and laughin so long thatEven my ma’ma thinks that my mind is gone Klink dit bekend?  Psalm 23 met ‘n draaitjie? Ja, jy is reg.  […]

Ouma Joan en my ma se marmelade

Back Ouma Joan en my ma se marmelade… ‘Kind, het jy nie vir my ‘n brood se geld nie? Die huiswinkel se prys het alweer opgegaan dis nou ‘n eight fifty (R 8, 50). Seker die petrolprys…’ Ek is ouma Joan se ‘wit kind’. Ek kan nie onthou hoe ek haar ‘wit kind’ geword het […]

Voertsek, djy!

Back Voertsek, djy! “Voertsek, djy. Voertsek!”  En ‘n paar sekondes daarna weer ‘n harde, “Voertsek, djy!” Ek het gewonder of ek moet bly of gaan, maar toe ek die klein 4-jarige seuntjie sien wat op my spring en aan my vasklou soos ‘n apie, het ek nie meer gewonder nie. Ek het die man daar in die bed […]

Walk a mile in my slippers…

Back Walk a mile in my slippers… Woensdag 18 Mei was ‘n lieflike dag in Heideveld. Ons het ‘n skenking gekry van letterlik honderde pare spierwit slippers, om in Heideveld te gaan uitdeel. Dinsdagaand het ons vir die Monique groepie uitgedeel en Woendag het elke kind by die “kid’s club” ‘n paar vir hom/haarself gekry […]