Ryan (AFR)
Back Hallo, my naam is Ryan… Ek is nog klein maar ek weet alles van Heidveld af. Die groter kinders is nou al gewoond daaraan dat ek so saam met hulle loop. Ek is deel van hulle groep. My pa drink vreeslik baie en dan is sy geduld min en hy praat aanhoudend. Hy sit […]
Christine (AFR)
Back Hallo, my naam is Christine… Die lekkerste oomblik die hele week was toe ek en Eddie onder die straatlig op die sypaadjie gesit en Huisgenoot lees het. Ons het na al die prentjies gekyk en gelag al kon ons nie al die woorde lees en verstaan nie. Ek is 9 jaar oud en al […]
Jacobus (AFR)
Back Hallo, my naam is Jakes… My naam is eintlik Jakobus, maar almal noem my Jakes. Ek is gebore in Heideveld en is nou 7 jaar oud. Ek bly by my pa maar hy is nie baie daar nie, so my antie kyk na my. My ma kom loer so nou en dan in, maar […]
Jerome (AFR)
Back Hallo, my naam is Jerome… Ek kan regtig nie stilsit nie. Dis altyd ‘n geskellery by die skool, maar ek kan regtig nie. Ek het nou al geleer om my oë om te dop as mense my skel, dan hoef ek ten minste nie te sien hoe hulle rooi in hulle gesigte raak nie. […]
Joseph (AFR)
Back Hallo, my naam is Joseph… Ek was baie opgewonde toe ek sien dat daar nuwe mense in ons straat gaan intrek. Ek het sommer dadelik oorgestap toe hulle begin het om die huis te renovate. Ek was 14 jaar oud en nie meer in die skool nie. Dit was net ‘n klomp vroumense wat […]
Maruwaan (AFR)
Back Hallo, my naam is Maruwaan… Ek is een van sewe kinders, nie almal van dieselfde pa nie, maar ons almal het dieselfde ma. Eintlik is ek nou net een van 6 kinders. My broer is geskiet op Kersdag verlede jaar. Dit was maar ‘n deurmekaar storie. My baby broertjie is oulik en my ma […]
Naasir (AFR)
Back Hallo, my naam is Naasir… Die kinders skree vir my : Bunny. Dis iets baie lelik om vir iemand te sê, maar hulle doen dit anyway. Ek bly my oumagrootjie en is 9 jaar oud. Ek besef nou dat die lewe nie is soos wat ek gedink het nie. My ma is ‘n TIK […]
Samantha (AFR)
Back Hallo, my naam is Sam… Almal noem my Sam, maar eintlik is ek Samantha George en ek het ‘n sertifikaat vir ballroom dancing gekry toe ek maar net 5 jaar oud was. Ek huppel en dans nou nog oral waar ek wil wees. Ek en van die ander kinders sing partykeer liedjies en gooi […]