Bang, Bang, Bang (AFR)
Back Bang, Bang, Bang (AFR) “Train your kids in the right way, because you will have to face whoever they become in the future.” Met gemengde gevoelens het ek op Kersaand omstreeks 23:00 die telefoon neergesit. Die afgelope tien dae van Aksie Immanuel was so geseënd en ons het soveel heilige oomblikke, Goddelike afsprake en […]
Miena se Gebed
Back Miena se Gebed Die krag van gebed kom in alle skoengroottes voor… Dit het ek net weer besef toe ek hoor hoe klein Miena (drie jaar oud) voor ons almal dankie gesê het vir die toebroodjies wat ons sou ontvang. Miena en haar boetie, Benito, is vir die afgelope 2 jaar al deel van […]
Armoede laat mens kreatief dink
Back Armoede laat mens kreatief dink Jare gelede het ‘n ene mevrou Floor probeer om die basiese van die Franse taal in ons klas se koppe te kry. Van die Franse taal onthou ek nie baie nie, maar ek onthou een ding wat mevrou Floor vir ons gesê het:’Armoede laat ‘n mens kreatief dink.’ Ek is […]