by Cinnapanel | Nov 14, 2016
Hallo, my naam is Sam… Almal noem my Sam, maar eintlik is ek Samantha George en ek het ‘n sertifikaat vir ballroom dancing gekry toe ek maar net 5 jaar oud was. Ek huppel en dans nou nog oral waar ek wil wees. Ek en van die ander kinders sing partykeer liedjies en...
by Cinnapanel | Nov 14, 2016
Hallo, my naam is Ryan… Ek is nog klein maar ek weet alles van Heidveld af. Die groter kinders is nou al gewoond daaraan dat ek so saam met hulle loop. Ek is deel van hulle groep. My pa drink vreeslik baie en dan is sy geduld min en hy praat aanhoudend. Hy sit graag...
by Cinnapanel | Nov 14, 2016
Hallo, my naam is Naasir… Die kinders skree vir my : Bunny. Dis iets baie lelik om vir iemand te sê, maar hulle doen dit anyway. Ek bly my oumagrootjie en is 9 jaar oud. Ek besef nou dat die lewe nie is soos wat ek gedink het nie. My ma is ‘n TIK addict en wou my toe...
by Cinnapanel | Nov 14, 2016
Hallo, my naam is Maruwaan… Ek is een van sewe kinders, nie almal van dieselfde pa nie, maar ons almal het dieselfde ma. Eintlik is ek nou net een van 6 kinders. My broer is geskiet op Kersdag verlede jaar. Dit was maar ‘n deurmekaar storie. My baby broertjie is oulik...
by Cinnapanel | Nov 14, 2016
Hallo, my naam is Joseph… Ek was baie opgewonde toe ek sien dat daar nuwe mense in ons straat gaan intrek. Ek het sommer dadelik oorgestap toe hulle begin het om die huis te renovate. Ek was 14 jaar oud en nie meer in die skool nie. Dit was net ‘n klomp vroumense wat...