by Cinnapanel | Nov 14, 2016
Hallo, my naam is Jerome… Ek kan regtig nie stilsit nie. Dis altyd ‘n geskellery by die skool, maar ek kan regtig nie. Ek het nou al geleer om my oë om te dop as mense my skel, dan hoef ek ten minste nie te sien hoe hulle rooi in hulle gesigte raak nie. My juffrou se...
by Cinnapanel | Nov 14, 2016
Hallo, my naam is Jakes… My naam is eintlik Jakobus, maar almal noem my Jakes. Ek is gebore in Heideveld en is nou 7 jaar oud. Ek bly by my pa maar hy is nie baie daar nie, so my antie kyk na my. My ma kom loer so nou en dan in, maar sy bly by ander mense in Gugs. My...
by Cinnapanel | Nov 14, 2016
Hallo, my naam is Christine… Die lekkerste oomblik die hele week was toe ek en Eddie onder die straatlig op die sypaadjie gesit en Huisgenoot lees het. Ons het na al die prentjies gekyk en gelag al kon ons nie al die woorde lees en verstaan nie. Ek is 9 jaar oud en al...