Walk a mile in my slippers…

Walk a mile in my slippers… Woensdag 18 Mei was ‘n lieflike dag in Heideveld. Ons het ‘n skenking gekry van letterlik honderde pare spierwit slippers, om in Heideveld te gaan uitdeel. Dinsdagaand het ons vir die Monique groepie uitgedeel en Woendag het elke kind by...

Voertsek, djy!

Voertsek, djy! “Voertsek, djy. Voertsek!”  En ‘n paar sekondes daarna weer ‘n harde, “Voertsek, djy!” Ek het gewonder of ek moet bly of gaan, maar toe ek die klein 4-jarige seuntjie sien wat op my spring en aan my vasklou soos ‘n apie, het ek nie meer gewonder nie. Ek...

Ouma Joan en my ma se marmelade…

Ouma Joan en my ma se marmelade… ‘Kind, het jy nie vir my ‘n brood se geld nie? Die huiswinkel se prys het alweer opgegaan dis nou ‘n eight fifty (R 8, 50). Seker die petrolprys…’ Ek is ouma Joan se ‘wit kind’. Ek kan nie onthou hoe ek haar ‘wit kind’ geword het nie,...

Ons Gangsta’s Paradise

Ons Gangsta’s Paradise As I walk through the valley of the shadow of death I take a look at my life and realize there’s not much left Cause I’ve been blastin’ and laughin so long that Even my ma’ma thinks that my mind is gone Klink dit bekend?  Psalm 23 met ‘n...

Om ‘n pa te ‘produce’ vir Kersfees…

Om ‘n pa te ‘produce’ vir Kersfees… (opskrif geleen uit ‘n artikel wat vroeër die jaar in Die Burger verskyn het) Dit was ‘n soel somersaand en almal in Badsberg Close in Heideveld was buite. Ek onthou dit soos gister. Jason het met sy overall vol verf verbygeloop en...