by Cinnapanel | Nov 14, 2016
‘n Stukkie uit ons crazy dagboek… 7 September 2010 ‘n 23 Jarige man word doodgeskiet om die draai van waar ons bly, dit was ‘n verkeerde plek, verkeerde tyd skietery, deur een van die bendes in die omgewing (een van hulle nuwe lede moes iemand doodskiet om...
by Cinnapanel | Nov 14, 2016
‘n Paar tweedehandse flip-flops of sonbrille vir jou verjaardag… Nou die dag toe voel dit soos my verjaardag in Badsberg Close, alhoewel dit nie was nie. Ek het die mooiste briefie gekry met die woorde: “Lisa, I love you. You are my best friend. I hop (in plaas van...
by Cinnapanel | Nov 14, 2016
Miena se Gebed Die krag van gebed kom in alle skoengroottes voor… Dit het ek net weer besef toe ek hoor hoe klein Miena (drie jaar oud) voor ons almal dankie gesê het vir die toebroodjies wat ons sou ontvang. Miena en haar boetie, Benito, is vir die afgelope 2 jaar al...
by Cinnapanel | Nov 14, 2016
Halaal of Haram… Mens praat mos altyd van Jood, Griek of Mohammedaan…of what die saying ookal is. Verskillende gelowe laat mens nie skrik in die land nie. Net solank dit nie te naby aan ‘n mens se eie lyf kom nie, of hoe? Los my kinners en my kerk uit, dan is alles...
by Cinnapanel | Nov 14, 2016
…Ek’s bestem om hierdie oomblik hier te wees Liefste Lisa Baie baie dankie dat jy my saamgeneem het en jou lewe in Heideveld met my gedeel het. Dit was verseker ‘n life changing ervaring en iets wat ek beslis weer sal doen en my vriende sal aanmoedig om te doen. Dis...