‘n Paar tweedehandse flip-flops of sonbrille vir jou verjaardag…

Back ‘n Paar tweedehandse flip-flops of sonbrille vir jou verjaardag… Nou die dag toe voel dit soos my verjaardag in Badsberg Close,  alhoewel dit nie was nie. Ek het die mooiste briefie gekry met die woorde: “Lisa, I love you. You are my best friend. I hop (in plaas van “hope”) you will come to […]

A pair of second hand flip-flops or sunglasses for your birthday

Back A pair of second hand flip-flops or sunglasses for your birthday A few days ago it felt like my birthday in Badsberg Close, although it wasn’t. I received the most beautiful letter with the words: “Lisa, I love you. You are my best friend. I hop (instead of ‘hope’) you will come to visit. […]

Bang, Bang, Bang (AFR)

Back Bang, Bang, Bang (AFR) “Train your kids in the right way, because you will have to face whoever they become in the future.” Met gemengde gevoelens het ek op Kersaand omstreeks 23:00 die telefoon neergesit. Die afgelope tien dae van Aksie Immanuel was so geseënd en ons het soveel heilige oomblikke, Goddelike afsprake en […]

Bang, Bang, Bang (ENG)

Back Bang, Bang, Bang (ENG) ‘Train you kids in the right way, because you will have to face whoever they become in the future.’ It was with mixed emotions that I placed the telephone back on its receiver at 23:00 on Christmas day. The past ten days of Action Immanuel were so blessed and we […]

Miena se Gebed

Back Miena se Gebed Die krag van gebed kom in alle skoengroottes voor… Dit het ek net weer besef toe ek hoor hoe klein Miena (drie jaar oud) voor ons almal dankie gesê het vir die toebroodjies wat ons sou ontvang. Miena en haar boetie, Benito, is vir die afgelope 2 jaar al deel van […]

Mienas’ Prayer

Back Mienas’ Prayer The power of prayer comes in every shoe size… I once again realised this as I heard little Miena (three years old) say grace for the sandwiches we were about to receive. Miena and her brother, Benito, has been a part of our  It’s Amazing Kids Club in Heideveld, for the past […]

Armoede laat mens kreatief dink

Back Armoede laat mens kreatief dink Jare gelede het ‘n ene mevrou Floor probeer om die basiese van die Franse taal in ons klas se koppe te kry. Van die Franse taal onthou ek nie baie nie, maar ek onthou een ding wat mevrou Floor vir ons gesê het:’Armoede laat ‘n mens kreatief dink.’ Ek is […]

Poverty makes you think creatively

Back Poverty makes you think creatively Years ago, a certain Miss Floor tried to get our class to grasp the basics of the French language. Of the language I don’t remember much, but I do remember one thing Miss Floor said to us: “Poverty makes you think creatively”. I am convinced that the children who […]

Ryan (AFR)

Back Hallo, my naam is Ryan… Ek is nog klein maar ek weet alles van Heidveld af. Die groter kinders is nou al gewoond daaraan dat ek so saam met hulle loop. Ek is deel van hulle groep. My pa drink vreeslik baie en dan is sy geduld min en hy praat aanhoudend. Hy sit […]

Christine (AFR)

Back Hallo, my naam is Christine… Die lekkerste oomblik die hele week was toe ek en Eddie onder die straatlig op die sypaadjie gesit en Huisgenoot lees het. Ons het na al die prentjies gekyk en gelag al kon ons nie al die woorde lees en verstaan nie. Ek is 9 jaar oud en al […]