Christine (ENG)

Back Hallo, my name is Christine… The best part of this whole week was when Eddie and myself were reading the Huisgenoot on the pavement under a street light. We looked at the pictures and laughed a lot, although we could not read the words or understand it. I am 9 years old and the […]

Jacobus (AFR)

Back Hallo, my naam is Jakes… My naam is eintlik Jakobus, maar almal noem my Jakes. Ek is gebore in Heideveld en is nou 7 jaar oud. Ek bly by my pa maar hy is nie baie daar nie, so my antie kyk na my. My ma kom loer so nou en dan in, maar […]

Jacobus (ENG)

Back Hallo, my name is Jakes… My real name is Jacobus, but everybody calls me Jakes. I was born in Heideveld and I am seven years old. I stay with my father, but he is seldom at home, and so my auntie is looking after me. My mom pops in now and then, but she […]

Jerome (AFR)

Back Hallo, my naam is Jerome… Ek kan regtig nie stilsit nie. Dis altyd ‘n geskellery by die skool, maar ek kan regtig nie. Ek het nou al geleer om my oë om te dop as mense my skel, dan hoef ek ten minste nie te sien hoe hulle rooi in hulle gesigte raak nie. […]

Jerome (ENG)

Back Hallo, my name is Jerome… I really just can’t sit still. There is a lot of shouting at me in school because of this, but I just can’t.  By now I have learned to roll my eyes if people get annoyed, because then I do not have to see how they get red in […]

Joseph (AFR)

Back Hallo, my naam is Joseph… Ek was baie opgewonde toe ek sien dat daar nuwe mense in ons straat gaan intrek. Ek het sommer dadelik oorgestap toe hulle begin het om die huis te renovate. Ek was 14 jaar oud en nie meer in die skool nie.  Dit was net ‘n klomp vroumense wat […]

Joseph (ENG)

Back Hallo, my name is Joseph… I was very excited when I saw that new people moved to our street. I immediately walked over to the house when I saw that renovations were being done. I was 14 years old and did not go to school anymore. It was only a couple of women who […]

Maruwaan (AFR)

Back Hallo, my naam is Maruwaan… Ek is een van sewe kinders, nie almal van dieselfde pa nie, maar ons almal het dieselfde ma. Eintlik is ek nou net een van 6 kinders. My broer is geskiet op Kersdag verlede jaar. Dit was maar ‘n deurmekaar storie. My baby broertjie is oulik en my ma […]

Maruwaan (ENG)

Back Hallo, my name is Maruwaan… I am one of seven children from different fathers, but we have the same mother. We are actually six now after my brother was shot on Christmas day last year. It was a bad day, and everything was all mixed up. My baby brother is very cute, and my […]

Naasir (AFR)

Back Hallo, my naam is Naasir… Die kinders skree vir my : Bunny. Dis iets baie lelik om vir iemand  te sê, maar hulle doen dit anyway. Ek bly my oumagrootjie en is 9 jaar oud. Ek besef nou dat die lewe nie is soos wat ek gedink het nie. My ma is ‘n TIK […]